Gimnaste kry erkenning

Zoë Scheepers het in die Mpumalanga Kampioenskappe nie net ‘n eerste plek vir vlak drie behaal nie, maar is ook as die victrix ludorum aangewys. Sy is ook as haar klub se fiksste gimnas in vlak 1 tot 3 gekroon.

Ashley Kellar, (vlak 6) se naam is ook genoem vir die beste prestasie by die Mpumalanga Kampioenskappe en is volgens haar prestasie, moeilikheidsgraad en gesindheid as die beste gimnas aangewys.

‘n Hoogtepunt van die jaar, was die benoeming van Amani Omar as Ehlanzeni se skole-sportvrou van die jaar. Trevor de Wet het die trofee vir beste pommel-gimnas ontvang en is ook sy klub se seunsgimnas van die jaar.

Die akademie is onlangs na die VSA se vereniging van onafhanklike gimnastiekklubs se wêreldkampioenskappe uitgenooi. NGA het 14 gimnaste wat die potensiaal het om volgende jaar Junie teen van die wêreld se bestes te gaan deelneem.

Prestasies

Vlak 1-3

  • Beste gimnas, Mpumalanga victrix ludorum: Zoë Scheepers
  • Beste gimnas, Noord-sone: Kaylyn Anne Maré
  • Fiksste gimnas: Zoë Scheepers
  • Hardwerkendste: Danielle Grobler

 

Vlak 4-7 (apparaat-medaljes, hoogste punt op apparaat by SA’s en hoogste moeilikheidsgraad)

  • Gimnas, spronge: Crystal Kellar 9,4
  • Gimnas, brug: Febe Gartner 9,35
  • Gimnas, balk: Martenique Milner 9,2
  • Beste gimnas, vloer: Zuziwe Mayenjane met 9,35 en silwermedalje
  • Fiksste gimnas: Shené Coetzee
  • Beste gimnas (prestasies behaal by Mpumalanga Kampioenskap): Larise Combrink en Ashley Kellar
  • Beste gimnas (prestasie, moeilikheidsgraad, gesindheid): Ashley Kellar
  • Beste vordering getoon: Amoré Lindeque
  • Hardwerkendste gimnas: Febe Gartner
  • Volharding (moeilikheidsgraad, prestasie, gesindheid): Larusha Scheepers
  • Sportvrou van die jaar: Amani Omar
  • Gimnas van die jaar (beste presteer by SA’s): Zuziwe Mayenjane

 

Seuns

  • Beste gimnas, rekstok: Ruben Roos
  • Beste gimnas, ringe: Jano Putter
  • Beste gimnas, pommel: Trevor de Wet
  • Beste gimnas, vloer: Jaidon Els
  • Beste gimnas, spronge: Darius du Plessis
  • Beste gimnas, brug: Jandre Joubert
  • Netjiesste gimnas: Jandre Joubert
  • Fiksste gimnas: Hennie Koen
  • Beste prestasie Mpumalanga: Marnevic Muller
  • Hardwerkendste gimnas: Xander Kotze
  • Beste seunsgimnas: Trevor de Wet

 

Rock ‘n Roll-wenners:

  1. Die Tigers
  2. Danspoppe
  3. Kersfees-Elfies.
  AUTHOR
Carli Koch
Sports Editor

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

hazyview_smallmpumalanganews_sallnelspruitpost_smallsteelburger_publication_newwhiteriver_smallbarbertonTimes_smallcorridor_smallgetitagriecoRD_smalllooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top
Next Story
Kidnapping and attempted murder suspects to appear in Middelburg Court

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other