Slimkop skitter vir die derde agtereenvolgende jaar

Telieze Coetzee, Kaylee Ferreira, Paul Harley en Julia Smit.

MBOMBELA – Dié gr. 7-dogter spog met ‘n gemiddeld persentasie van 89,4 persent. Sy het ook in 2014 met 94,3 persent en in 2015 met 91 persent dié toekenning behaal.

Sy is ook na die verhoog toe geroep vir vaktoekennings in Engels eerste addisionele taal, wiskunde, sosiale westenskappe en ekonomiese bestuurswetenskappe.

Lees ook: Laerskool Nelspruit vier ‘n 100 jaar

Nie net is sy ‘n slimkoppie nie, maar sy was deel van die o/13B-netbalspan wat as Ehlanzeni-kampioene gekroon is en tydens die MSN B-kampioenskappe vierde in Mpumalanga geëindig het.

Nicolize Aucamp het met die hoof se toekenning weggestap nadat sy op alle gebiede in sport, akademie, dienslewering en gesindheid op die hoogste vlak geslaag het. Sy was deel van die o/13-hokkiespan wat tydens die Mpumalanga-uitspele as die algehele wenspan aangewys is.

Nicolize Aucamp.

Nicolize Aucamp.

Nicolize het vaktoekennings in natuurlike wetenskappe, skeppende kunste en lewensoriëntering ontvang.

Ander toekennings
Akademie
Dux-leerlinge
• Gr. 7 – Julia Smit
• Gr. 6 – Paul Harley
• Gr. 5 – Kaylee Ferreira
• Gr. 4 – Telieze Coetzee.

Vaktoekennings
• Afrikaans huistaal – Naomi van der Nest
• Afrikaans eerste addisionele taal – Phetile Ngomane
• English home language – Phetile Ngomane
• English first additional language – Julia Smit
• Wiskunde – Julia Smit
• Sosiale wetenskappe – Julia Smit
• Natuurlike wetenskappe – Nicolize Aucamp
• Ekonomiese bestuurswetenskappe – Julia Smit
• Tegnologie – Naomi van der Nest
• Skeppende kunste – Nicolize Aucamp
• Lewensoriëntering – Nicolize Aucamp.

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

hazyview_smallmpumalanganews_sallnelspruitpost_smallsteelburger_publication_newwhiteriver_smallbarbertonTimes_smallcorridor_smallgetitagriecoRD_smalllooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top
Next Story
Só sal Joost onthou word – Saamgestel deur Carli Koch