Die skoolskoene van vergange jare

As daar nou een ding is wat alle kinders uit die Laeveld op ‘n stadium in gemeen gehad het, was dit die aanpas en koop van ‘n paar nuwe skoolskoene by Edworks op die hoek van Anderson- en Voortrekkerstraat. Gelukkig was dit eers as ‘n mens hoërskool toe moes gaan. Hierdie hoek en die onmiddelike buurt was dan ook vir baie jare die besige sakekern van ou Nelspruit.

Nelspruitmiddedorp_62950 PIC01Edworkshoek_62833 PIC01-KellyShoes,NSP_62779
Dit is onseker presies watter jaar dié skoenetak hier geopen het, maar Edworks bestaan al sedert 1936 as die moedersmaatskappy en kleinhandel netwerk van Eddels-skoene, een van die oudste vervaardigers van mans- en vroueskoene in Suid Afrika en oor die jare veral skoolskoene. ‘n Engele militêre saal en skoenmaker, Charles Creed Whitfield Eddels het na die Anglo-Boereoorlog in 1902 in Suid-Afrika aangebly en kort daarna met ‘n skoenfabriek in Pietermaritzburg begin.

PIC02-NsptcornerofVo_62900Ook op die hoek van Anderson- en Voortrekkestraat in Nelspruit was Edworks en net oorkant die kruising was sy grootste konkurent, Kelly’s Skoene. Kelly’s doen vandag nog daar sake maar Edworks se takke landwyd het almal verdwyn.PIC011960.01.0702_62724

 

LVF0108_001_11630586262-1

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

hazyview_smallmpumalanganews_sallnelspruitpost_smallsteelburger_publication_newwhiteriver_smallbarbertonTimes_smallcorridor_smallgetitagriecoRD_smalllooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top
Recommended Story
Wie onthou die dae van roet en rook?