Stropieland bekoor met Kersspel

MBOMBELA – Stropieland Kleuterskool se onlangse 2016 Kersspel was ‘n openbaring. Elke kind was die ene glimlagte toe hulle – aangetrek volgens hul karakaters in die Kersverhaal – die “verhoog” bestyg het.

Die hele konsert was deurspek met hulle ooglopende vreugde – en boonop was daar na die tyd die mooiste kolwyntjies vir hulle om aan te smul. Die kleedrepetisie is vooraf gehou en die amptelike optrede vir twee aande daarna.

Luan Wessels,  Reon Swart  en Jamie Doncaster.

Luan Wessels, Reon Swart en Jamie Doncaster.

Die kinders se ouers en grootouers het dit veral geniet, en jonger boeties en sussies het hulle grootoog aan die Kersverhaal verkyk. Al die karakters was daar, van die wyse manne uit die Ooste, tot die herbergier, engele, herders en natuurlik Maria en Josef.

Die jongklomp het hulle behoorlik in hul optrede ingeleef en hul akteursvernuf en sangtalent ten toon gestel om die essensie van Kersfees vas te vang.

  • Sien ook:

Soaring angelic voices enrapture audience at Penryn’s Christmas concert

Kleuterskole – wat elke ouer moet weet

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

hazyview_smallmpumalanganews_sallnelspruitpost_smallsteelburger_publication_newwhiteriver_smallbarbertonTimes_smallcorridor_smallgetitagriecoRD_smalllooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top
Next Story
Mbombela municipality excited about farming city