Lifestyle

Jacques, Ashaan is nou die twee om dop te hou

Hoërskool Nelspruit se Jacques Marais (o/15) en Rob Ferreira se Ashaan Sebastian Greaver (o/14), is twee atlete wat ondersteuners op die punte van hul stoele gaan hê.

Lenige atleet verbeter 36 jaar oue rekord

Hoërskool Lydenburg se goue seun, Diaan Lombard het groot opspraak tydens sy skool se interhuis-atletiekbyeenkoms gemaak toe hy ‘n 36 jaar oue rekord in flarde gehardloop het.

Rob se atlete verpletter meer as 25 rekords

Rob het gasheer vir Curro Nelspruit, Penryn, Uplands, Middelburg, Bergvlam en Merensky gespeel met Rob wat nie minder nie as 27 rekords verpletter het.

hazyview_smallmpumalanganews_sallnelspruitpost_smallsteelburger_publication_newwhiteriver_smallbarbertonTimes_smallcorridor_smallgetitagriecoRD_smalllooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top