Hard news

Swart renostertjies smul hul eersdaags vet aan spekbome

Swart renostertjies by ‘n renosterweeshuis gaan een van die dae spekboomblare soos lekkers van die gesonde “stofsuier van die lug” kan afvreet. Lees meer oor vyf eienskappe van die wonderplant.

River rangers cast a line for anti-poaching success

It is no easy feat to become an anti-poaching ranger in a vast hinterland that already offers a test of perseverance to skills and training. Add a river and dam full of crocodiles and aggressive hippos to this, and it begins to be a true challenge to even the bravest.

Man hits woman at gym

A man allegedly struck a female gymgoer in the face during peak time at Virgin Active Nelspruit at Crossing Centre on Wednesday evening.

Hartseer Boelie soek huis na plaasmoord

Die DBV Nelspruit het hulle ontferm oor ‘n liefdevolle, goedversorgde hond wat ‘n tuiste soek nadat sy oubaas in ‘n plaasaanval vermoor is en sy lewensmaat eersdaags na Nederland vertrek.

Nuwe Skukuza-hof sorg vir vinniger vonnisse teen stropers

In 2010 was daar vyf renosterstropery-sake per dag in Skukuza se distrikshof verhoor. Die pasafgelope Woensdag was daar 27 sake op die rol. ‘n Nuwe streekshof is onlangs ingestel om die lading te verlig en dien as verhoorhof.

hazyview_smallmpumalanganews_sallnelspruitpost_smallsteelburger_publication_newwhiteriver_smallbarbertonTimes_smallcorridor_smallgetitagriecoRD_smalllooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top