Schools

Slimkoppe help gestremdes loop

Hoërskool Nelspruit (NHS) se Mia Erasmus en De Villiers Basson het elk ‘n studiebeurs by die Universiteit van Stellenbosch losgeslaan.

Kultuursterre word vereer

Vir die tweede agtereenvolgende jaar is Henrike Nel, tydens Hoërskool Nelspruit se prysuitdeling, as die senior dogter-kultuurpersoonlikheid van die jaar aangewys.

NHS-hoof en nou president

Die geliefde hoof van Hoërskool Nelspruit (NHS), dr. Louis Swanepoel (53) is verlede Donderdag tot die president van die Suid-Afrikaanse Onderwys-unie (SAOU) verkies.

Marimbagroepie ryg die toekennings in

Die gr. 6 marimbagroep van Laerskool Bergland, onder leiding van die bekwame Nita van Zyl, was op ‘n medalje-opmars by die nasionale eisteddfod se Young Performance Showcase-konsert.

Guinness-wêreldrekord wink vir Nellies

Laerskool Nelspruit het Donderdag as deel van hulle eeufeesvieringe ‘n poging aangewend om ‘n Guinness-wêreldrekord op te stel.

hazyview_smallmpumalanganews_sallnelspruitpost_smallsteelburger_publication_newwhiteriver_smallbarbertonTimes_smallcorridor_smallgetitagriecoRD_smalllooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top