Schools

Vlammies verbly oumense se harte

As deel van hulle Kultuurweek- en Vlamfeesopvoeringe het Hoërskool Bergvlam se leerlinge die stad se bejaardes ook ‘n bietjie met ‘n heerlike aansitete te bederf.

Prefekte kuier alte lekker by bejaardes

Die prefekte van Laerskool Laeveld het verlede week as deel van hulle jaarlikse uitreik-aksie, die bejaardes van Herfsakker Ouetehuis besoek.
Top