Sport

Bronze and silver for Smook

Local paddler of Lowveld Canoe Club (LCC), Gustav Smook once again represented South Africa at the recent ICF World Marathon Champs that was hosted at Camps Drift, Pietermaritzburg.

Kruger se stoeiers maak opspraak in Griekeland

Edrich Nortje (o/58 kilogram) en Francois Rossouw (o/63 kilogram), wat Suid-Afrika by die Wêreld Kadetkampioenskappe in Athene, Griekeland verteenwoordig het, het onderskeidelik ‘n negende en ‘n vyfde plek behaal.

Venom Lures named angling team of the year

Ben and Frank Gottschalk of Team Venom Lures took top honours in the Lowveld Bass Trail (LBT) 2017 season. They have been named angling team of the year.

Team Ben Enslin takes first place

The Caltex Lawn Bowls Tournament was played White River Bowling Club over the weekend of September 9 and 10, in extremely warm conditions.

Elf van NSK dring deur na proewe

‘n Handjie vol atlete van Nelspruit Stoeiklub (NSK) gaan eerskomende naweek aan die proewe vir die Suid-Afrikaanse-Jeugkampioenskappe, wat in Secunda beslis word, deelneem.

Louw in Auckland, Kmbirai begin op stut

Losskakel van DHL Westelike Provinsie, Damian Willemse is in die beginspan vir vanaand se Curriebeker-kragmeting teen die Steval Pumas ingesluit. 

Voormalige Springbok terug na 16 maande

Voormalige Springbok, Hilton Lobberts, wat verlede jaar sy rugbyskoene, weens ‘n skouerbesring moes wegpak na afloop van ‘n Superrugbystryd tussen die Cheetahs en die Rebels in Melbourn, maak vanaand sy terugkeer na die veld. 

NHS se hokkiespelers op pad na Europa

Sewe o/16-hokkieseuns van Hoërskool Nelspruit, Heini Pieters, Reuben van der Merwe, Dieter Gerhard Sullwald, Laurie Atkinson, Victor Atkinson, Jaco Geldenhuys en Jonathan Eastes is deel van die Elsie Coetzer Hokkieskool-uitnodigingsgroep (ECHS) wat 1 Oktober na onder andere Nederland en België vertrek.
Top