PROPERTY FOR SALE

Houses


FOR SALE WHITE RIVER Classic family home in quiet, leafy suburb of White River offers 4 bed, 2 bath, modern kitchen, lounge, dining, 2 spacious guest suites, pool, servants, d/garage. Floor area: 580 sqm Land area 1857 sqm Guest house or B & B pitential Asking: R2350 000 David: 082‑691‑8027 - IR017530


LOFTUS VIEW R995,000 Uitstekende belegging! BTW en oordrag kostes ingesluit. Direk oorkant Loftus Versveld. Slegs 33 eenhede nog beskikbaar. * Studente en jong professionele verblyf * Een slaapkamer woonstel. * Pragtige uitsig. Moderne afwerkings. * Veselinternet- gereed * DSTV- gereed * Hysbak * Groenenergie * Reserwekrag * Ontspanningsarea op dak * Veilige parkeerplek * Toegangsbeheer met kringtelevisiekameras * Loopafstand vanaf UP, Meisies Hoër en Seuns Hoër * Baie naby aan Hatfield Gautrain- stasie APPLE PROPERTY CONNECTION Rita: 083‑228‑9633 rita@appleproperty.co.za Liezl: 084‑851‑0492 liezl@appleproperty.co.za www.appleproperty.co.za - IR017508

Top