Uitnodiging na 30 jarige reunie – Hoërskool Nelspruit

Die koste vir die dinee en venue beloop per persoon en onmiddelike betaling sal baie waardeer word, aangesien deposito’s betaalbaar is of anders nie later as 15 Augustus 2014.
UITNODIGING (2) (Small)

Hoërskool Nelspruit- 27 September 2014: Matrieks 1984

Skooltoer– 12:00 – 14:00 Groot Boom, Hoërskool Nelspruit

Funksie– 17:00 by Umbali – www.umbali.co.za

Drag is netjies formeel en kontantkroeg is beskikbaar.

Die koste vir die dinee en venue beloop per persoon en onmiddelike betaling sal baie waardeer word, aangesien deposito’s betaalbaar is of anders nie later as 15 Augustus 2014.

Stuur asb. bewys van betaling na: Karen Roodt Lackland by karen.lackland@eskom.co.za met verwysing “naam en van”.

Bankbesonderhede: K.Lackland, Standard Bank Tyger Manor.

Tjekrekening: 270802711. Takkode: 050410

COMMENTS

hazyview_smallmpumalanganews_sallnelspruitpost_smallsteelburger_publication_newwhiteriver_smallbarbertonTimes_smallcorridor_smallgetitagriecoRD_smalllooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top
Recommended Story
In the early 1930s the agricultural research institute was the first to get a swimming pool in the Lowveld. The first swimming gala ever to be held in the region took place here.
About life and leisure in old Nelspruit