Vrouedagkonsert by Crossing

Daar word ‘n gratis Vrouegaskonsert in die parkeerterrein van die Crossing- sentrum aangebied.
women's month banner

Daar word ‘n gratis Vrouegaskonsert in die parkeerterrein van die Crossing- sentrum aangebied.

Die seremoniemeestervir die middag gaan Robin Jansma van Radio Laeveld wees en VonWest gaan die gehoor met hul musiek vermaak.

Die fokus is op senior vroue en 150 spesiale sitplekke work vir hulle bespreek.

Citybug sal die vroue by ouetehuise oplaai en na en van Crossing vervoer. Ouetehuise word gevraom voor 25 Julie te RSVP. Navrae: Cindy by 013-752-7825

COMMENTS

hazyview_smallmpumalanganews_sallnelspruitpost_smallsteelburger_publication_newwhiteriver_smallbarbertonTimes_smallcorridor_smallgetitagriecoRD_smalllooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top
Recommended Story
Collins Kgoedi.
Vermisde kind se lyk gevind