Innibos 2017

Print
Print
innibos 2017
innibos 2017
innibos 2017
innibos 2017
innibos 2017
Feature new-01
tuis button large
program button large
muskiet button mobile large
nuus button large
fotos button large
kontak large
Spar-Innibos-banner

Kaartijies vir Innibos is landswyd by Computicket beskikbaar. As jy dus wil verseker dat jy die heel beste plekkie in die goue sirkel kry, bespreek sommer vandag nog!

As die aanlyn-koopproses jou grys hare gee, skakel Computicket en bespreek jou kaartjies sommer telefonies. Skakel 0861 951 8000 (Maandag tot Saterdag 08:00 tot 20:00). Jy kan ook enige Computicket kantoor besoek.

 

So bespreek mens jou Innibos kaartjies aanlyn vanaf 1 Maart

• Om dagkaartjies vir die feesterrein (wat die aand se konsert op die Standard bank verhoog insluit) en goue sirkel kaartjies vir Woensdag, Vrydag en Saterdag te koop, kliek op hierdie skakel (Daar is nie Donderdag ‘n goue sirkel nie).

• Om ‘n weekkaartjie te koop, wat jou die hele week toegang tot die feesterrein en elke aand se feesterreinkonsert gee, kliek hier!

Indien jy vergeet het wie tree wanneer op, hier is die program weer:

Hierdie besighede neem Innibos 2017 ‘n stappie verder!

DejaVu-300x200
Land-Rover-300-x-200
Print
Dros
TandT
Nelmed-300x200
Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other