Laeveld #Straatvark

#Straatvark

Motoriste in Mbombela ry nes hulle wil. Almal wat hul lewens daagliks op die stad se paaie waag, sal saamstem dat bestuurders hier besonder wetsongehoorsaam is.

Hulle steur hulle hul nie aan verkeersligte en pyltjies, sperstrepe of spoedbeperkinge nie.

Oortredings word nie gepolisieër nie, en dit stel mense se lewens in gevaar.

Laevelder het besluit genoeg is genoeg! Só kan dit nie aangaan nie.
En so is Laeveld #Straatvark gebore.

Help ons om die #Straatvarke te betrap wat ons dorp se paaie onveilig maak. Stuur jou videos en foto’s na online@Lowvelder.co.za

Foto’s

Videos

As dit reën in Mbombela is briek net nie ‘n opsie nie. Nie eers by die rooi verkeerslig op die R40 en Ou Pretoriaweg kruising nie.

Ons dorp se bestuurders doen eintlik nie te sleg nie, hulle volg mos maar net die spietkops se goeie voorbeeld.

Dit is nie lekker as jy moet stop en daar is nie ‘n parkeerplekkie nie. Maar dis nie ‘n probleem nie, stop sommer in die pad!

So gaan dit maar op Schoemanskloof

Jy kry straatvarke, en STRAATVARKE, en dan kry jy die!

‘n Gewone trippie werk toe lyk so in Mbombela

Stories

Stuur jou #Straatvark foto’s en videos na online@Lowvelder.co.za

hazyview_smallmpumalanganews_sallnelspruitpost_smallsteelburger_publication_newwhiteriver_smallbarbertonTimes_smallcorridor_smallgetitagriecoRD_smalllooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top