Mediclinic Laeveld Interhoër 2017

Maak gereed vir Interhoër 2017!

Banner
MediclinicNH
Galleries Foto
Nuus News
Programme

Hoërskool Barberton is die gasheerskool wat op 18 Februarie duisende toeskouers, leerders en altete gaan ontvang. Lowveld High School, hoërskole Rob Ferreira, Bergvlam, Barberton, Lydenburg, Nelspruit en Penryn College is die sewe skole wat om glorie gaan meeding.

Voorwoord van die hoof

Dit is vir Hoërskool Barberton ‘n groot voorreg om u elkeen hartlik welkom te heet by die jaarlikse Mediclinic Nelspruit Laeveld Interhoër 2017.

Mag die 68ste Laeveld Interhoër Atletiekbyeenkoms, vir almal betrokke, ‘n hoogtepunt op die 2017 kalender wees. Mag elk van ons leerders die geleentheid geniet om ons te vergas met hul talente, hetsy op die baan of op die pawiljoen.

Dankie vir u samewerking om hierdie byeenkoms ‘n sukses te maak. Dankie aan ons Hemelse Vader vir geleenthede wat ons aan ons leerders kan bied.

Groete

Mnr P Ferreira
Hoof van Hoërskool Barberton

AndreaParkerBiokineticistND

Andrea Parker Biokineticist
083-415-4056

LHSNEW

Lowveld High
013-741-1041

MAEPANEW

N.C Maepa Physiotherapist
013-752-5888

H2ONH

hazyview_smallmpumalanganews_sallnelspruitpost_smallsteelburger_publication_newwhiteriver_smallbarbertonTimes_smallcorridor_smallgetitagriecoRD_smalllooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other