‘Modder en Bloed’ binnekort in teaters te sien

Die boere van 'Modder en Bloed'.

Dark Matter Studios (Leading Lady) en Collective Dream Films (Platteland) het pas die verfilming van die fliek Modder en Bloed voltooi. Die vervaardigers maak bekend dat die film vanaf April 2016 landswyd in teaters vertoon sal word.

Modder en Bloed vertel die verhaal van Willem Morkel (Stian Bam), ‘n Boerekryger en familieman, wie se vrou en enigste kind gedurende die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) deur Britse soldate vermoor word. Willem word, saam met ander Boere-krygsgevangenes, op St. Helena-eiland in die Atlantiese Oseaan aangehou. Die Engelse konsentrasiekamp staan onder die tirannieke beheer van Kolonel Swannell (Grant Swanby), ‘n vuurvreter imperialis met ‘n onblusbare haat teenoor die Afrikaner.

The British.

The British.

Boere-krygsgevangens word aan brutale geweld en onderdrukking onderwerp. Hulle word voortdurend deur die Britse bevelvoerder en sy soldate verneder in pogings om hulle emosioneel te knak en fisies af te breek. Maar, ten spyte van die ongekende marteling wat hulle moet verduur en die onmenslike ontberings wat hulle moet trotseer, word hul weerstand en soeke na vergelding, op watter manier ook al, net elke dag sterker.  Met die bystand van sy mede-gevangenes aanvaar Willem ‘n uitdaging wat uiteindelik sou lei tot soete wraak in die belangrikste rugbywedstryd van hul lewens.

Die fliek spog met ‘n indrukwekkende rolverdeling wat beide Suid-Afrikaanse en Britse rolprentpersoonlikhede insluit. Van die bekende plaaslike sterre wat te sien sal wees is Bok van Blerk, Albert Maritz, Michael Richard, Edwin van der Walt, Jacques Bessenger, Altus Theart, Albert Pretorius en Deon Lotz. Die Britste rolverdeling sluit Charlotte Salt (Beowulf/The Tudors), Patrick Connolly (Inferno/Crushed), Nick Cornwall (Blood Loyal/Retribution) en Josh Myers (The Sweeney/Anti-Social) in.

  AUTHOR
Persverklaring

Latest News

COMMENTS

Top

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
CLICK HERETo view an example of our newsletter

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: