Wen boeke vir die kleingoed

kinder boek kompetisie

Wen een van twee pakkies. Elkeen sluit in twee Supersagte sponsboekies asook een Vinger-verf- en twee Blokkiekuns-boeke, alles deur Human & Rousseau.

Sorry. This form is no longer available.

9780798173681---Ek-kan-ry_cover

Supersagte sponsboekies 

Hierdie inleidings tot verskeie onderwerpe bestaan uit supersagte sponsbladsye, en bevat helder illustrasies en eenvoudige teks wat rym. Dit sal jou kind se ontwikkeling en verbeelding stimuleer.

 

 

 

 

9780798173292---finger_book1_AFR_omslag (2)

Vinger-verf

Hierdie is ‘n wêreld vol verrassing vir die kleingoed. Raak kreatief met hierdie twee fraai titels wat met vingerverf voltooi  moet word.

 

 

 

 

 

 

 

9780798173438---diere_omslagBlokkiekuns

Dis groot pret met piksels! Skep jou eie, oorspronklike kunswerke – blokkie vir blokkie. Met meer as 1 500 plakkers en kleurprente ontwikkel die boek fynmotoriese vaardighede, waarneming en konsentrasie.

 

 

 

 

Reëls

• Sluitingsdatum: Vrydag 22 Julie, 2016
• Die kompetisie is ‘n gelukkige trekking
• Die wenner is verantwoordelik om die prys by Laeveld Media kantoor, 12 Stinkhoutsingel, Nelspruit, af te haal
• As die prys nie binne ‘n maand na kennis afgehaal word nie word dit verbeur
• Wenner se foto en naam sal gepubliseer word
Reëls en voorwaardes geld

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Dogs and cats up for adoption at the Nelspruit SPCA