Voorskou: Flink in die dinkskrum maak hom die bobaas

Die gróót oggend. Is dit bly of ry vir die Steval Pumas in die Curriebeker-premierliga? Hoof- uitvoerende beampte van die Mpumalanga Rugbyunie (MRU), Pieter Burger het Donderdagnag nie ‘n oog toegemaak nie.

Môre word die Pumas se lot tydens die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) se spesiale algemene vergadering in Kaapstad, beslis.

  AUTHOR
Carli Koch
Sports Editor

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Voorskou: Hierdie vrou skakel net mooi nooit af nie