Voorskou: Die liefde seëvier selfs na 49 jaar se skeiding

MBOMBELA – Cornu du Pisanie se lewe het verlede week nog ryker geword toe sy haar geboortema en dié se gesin ontmoet het.

Haar ma is op 20 genoop om haar op te gee. Sy het haar as Adelle van der Merwe geregistreer. “Adelle” is op 14 Mei 1968 gebore, en op 31 Mei as Cornu Schutte deur Elsa en Phillip Schutte in Barberton aangeneem.

  AUTHOR
Mireille de Villiers
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Dieremishandeling: Die lang pad na geregtigheid