Voorskou: Ma en seun sterf soos pa

MBOMBELA – ‘n Tragedie het hom verlede week by White River Saw Mills afgespeel toe ‘n ma en haar seun saam selfdood gepleeg het.

Dít net weke na hulle man en pa, Peet Pieterse (67) onlangs ook self sy lewe geneem het.

  AUTHOR
Mireille de Villiers
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Voorskou: Boikotveldtog kos Spur