Voorskou: Instrukteurs takel mekaar by stad se toetsterrein

MBOMBELA – Die pale waar leerlingbestuurders hul parkeervaardighede opskerp, was die middelpunt van ‘n meningsverskil wat gewelddadig geëindig het.

Johan Nel en Stanzo Chikobele het beide met sigbare wonde van die terrein af weggestap.

  AUTHOR
Helene Eloff
Court Reporter

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Road safety for the fairer sex