Whities mik om as provinsie se beste gekroon te word

Laerskool Witrivier.

Komende naweek speel die top-12 hokkiespanne om Mpumalanga se wenners te bepaal.

Die uitspele vind Vrydag en Saterdag in Witbank plaas.

Whities se eerste hokkiespan en die o/12’s gaan in aksie wees.

 

  AUTHOR
Carli Koch
Sports Editor

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
VOORSKOU: Steeks koei g’n niks lus vir skou nie