VOORSKOU: Kameelperd kan weer haar kop hoog hou

MALALANE – ‘n Volwasse kameelperdkoei in die Mthethomusha Wildreservaat kan weer ongehinderd haar gang gaan nadat amptenare van die Mpumalanga Toerisme- en Parkagentskap (MTPA) die afgelope week ‘n strik van haar linkeragterbeen verwyder het.

  AUTHOR
Mariana Balt
Environmental Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
VOORSKOU: Man sterf in brandende huis