Bos Innibos wen ‘n Fiësta

Andy Lubbe, Adelene Niehaus, Philna Scholtz, Sandra Jacobs, Mariolise le Roux, Irma Green en Pippa Botha.

MBOMBELA – Stef Bos se Bos Innibos is Donderdagaand as die beste musiekgedrewe produksie – podium, by die kykNET Fiëstas aangewys.

Bos Innibos is in opdrag van Innibos geskep en het by verlede jaar se fees gedebuteer.

LEES MEER: Stef gaan bos met nuwe ‘Innie Bos’

Die toekenningsaand het by Montecasino Teatro in Johannesburg plaasgevind.

Innibos se bemarkingsbestuurder, Sandra Jacobs, het Aardklop geluk gewens dat hulle as beste fees aangewys is.

Innibos het die afgelope twee jaar met dié eer, waarvoor die publiek stem, weggestap. Innibos is ook die enigste fees wat sover nog elke jaar by die Fiëstas vir beste fees benoem is, en wat dit al drie keer kon wen.

Jacobs het die Laevelders bedank vir hul volgehoue ondersteuning.

“Baie dankie aan almal wat vir ons gestem het,” het sy gesê. “Ons maak staat op plaaslike ondersteuning van die fees, en die publiek is vir ons baie belangrik.”

Vanjaar se fees, die 15de Innibos, vind van 27 tot 30 Junie plaas, met die tema, “Dis hoe ons rol”.

“Ons gaan die rooi tapyt vanjaar behoorlik vir die kunstenaars en publiek uitrol,” sê Jacobs.

Die feesprogram sal vanaf 1 Mei op hul webtuiste, innibos.co.za beskikbaar wees.

SIEN OOK: Jennifer Zamudio deel haar #Hartgeheime

  AUTHOR
Mireille de Villiers
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Innibos fest comes to Casterbridge

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: