Gesin met wapens in hul huis beroof

MBOMBELA – Minette van Heerden vertel dat hulle die motorhuis vir ‘n paar minute oop gelos het nadat hulle vuurmaakhout daar gaan haal het. Sy en haar man Cobus en seuntjie Liam was bo in die huis toe die inbrekers deur die motorhuis by die trappe opkom.

“Hulle het dadelik ons juwele en selfone gevat en het gewere teen al drie van ons koppe gedruk en gevra waar ons kluis is,” het sy vertel.
“Nadat ons gesê het dat ons nie ‘n kluis het nie, het hulle ons met kabelbinders in Liam se kamer vasgebind en die res van die kamers leeggemaak.

Lees ook die oorspronklike plasing van die rooftog : Two armed robberies occurred yesterday

 
“Toe hulle klaar was het hulle die sleutels en die hek se afstandsbeheer by my gevat en weggery. Ons vermoed daar was ongeveer ses van hulle maar ons kan nie met sekerheid sê wat in die res van die huis gebeur het terwyl ons vasgebind was nie,” het Minette gesê.


Die inbrekers het verskeie elektroniese items soos selfone en tablette, sowel as juwele, klere en handsakke gesteel. Hulle het ook die kontant gevat wat Minette en Kobus by hulle gehad het. “Ons moes al die slotte in die huis vervang en die geoutomatiseerde hek herprogrammeer.

 
“Ek glo hulle het ons dopgehou en gesien dat die motorhuis oop staan en ons bure nie daar is nie. Ons het nie verwag dat so iets sal gebeur nie aangesien ons in ‘n baie veilige plek bly. Ons is net baie dankbaar dat niemand seergekry het nie.”

 
Die hele nagmerrie was binne ‘n halfuur verby.

Lees ook: VIDEO: CIT robbers hit Fidelity offices in Mbombela

  AUTHOR
Arisa Janse van Rensburg
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Two dead, two injured on the N4

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: