Plaaslike skrywer teken nuwe boek by geleentheid saam met vriende

MBOMBELA – “Dit is ons hartsmense hierdie en ons is so gelukkig om almal hier saam te hê,” het sy vrou Monica laat hoor.
Die boek speel in die Laeveld af en handel oor Tom Yssel, ‘n senior veldwagter wat in ‘n liefdesdriehoek en ‘n bloedige stryd met ‘n stropersindikaat gewikkel raak.

LEES OOK: Pen in my hand verwelkom André Bartlett

“Ons is baie trots op hom,” het Leon se neef Johann de Kock, wat ook die geleentheid bygewoon het, gesê. “Ons het kleintyd saamgespeel en dit is fantasties om te sien wat hy met sy lewe gemaak het en hoe wonderlik hy skryf.”

Alhoewel dit tans nie baie goed gaan met Leon se gesondheid nie, het hy homself belowe dat hy hierdie geleentheid nie sal misloop nie. “Ek is nog sterk en dis vir my ‘n voorreg om vanoggend hier te kan sit,” het hy glimlaggend gesê en elke liewe persoon, vreemdeling of nie, soos deel van sy eie familie laat voel.

LEES OOK: Pen in my Hand: Bornman shares Lowveld’s history

  AUTHOR
Arisa Janse van Rensburg
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Plaaslike modelle presteer by nasionale kompetisie

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
CLICK HERETo view an example of our newsletter

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: