Van Wijkstraat Dierehospitaal help volstruis om weer op die been te kom

MBOMBELA – Om ‘n lewe te red is nooit maklik nie, maar die veeartse by Van Wijkstraat Dierehospitaal het dit verlede week weer reggekry. Dr. Donnie Engelbrecht, ‘n veearts by die hospitaal, is op 5 Junie uitgeroep na ‘n plaas op die Glenwoodpad waar ‘n volstruis haarself beseer het. Sy het teen ‘n sinkplaat vasgehardloop en het baie gebloei toe Engelbrecht daar aankom.

“Ons het probeer om die volstruis onder sedasie te plaas, maar dit het nie gewerk nie en ons moes haar na die praktyk bring om te opereer. Die sinkplaat het sowat 25 tot 35 sentimeter oor die spiere op die volstruis se been gesny en ‘n slagaar raakgesny wat die dier uitermatig laat bloei het,” verduidelik Engelbrecht.

ie sny op die volstruis se been voordat dit steke gekry het.

Toe sy by die praktyk aankom, het hy en sy hele span die volstruis narkose toegedien, ‘n drup aangesit en haar toe geopereer. Dit het drie mense gevat om die volstruis vas te hou sodat die narkose toegedien kon word en sy moes toegedraai en vasgebind word om haarself en die personeel te beskerm. Dansky die operasie het die volstruis heeltemal herstel en is sy nou weer op die been.

LEES OOK: Verlies aan merrie slag vir Kaapsehoop se wilde perde

“Kyk, dit was ‘n geskrop dat jy die rook sien staan, maar ons het almal deurgedruk en ek is baie gelukkig dat ons haar kon help,” vertel Engelbrecht.

Dr. Donnie Engelbrecht besig om te opereer met die bystand van die ander dokters wat ook by die hospitaal praktiseer.

“Dit was iets heeltemal anders as die honde of katte waaraan ons gewoond is,” vertel Bianca Lessing wat ook by die hospitaal werk. “Dit was ‘n lekker uitdaging vir die personeel en het vir baie pret gesorg hier by ons.”

LEES OOK: Daar is ‘n slang wat ‘n eier nie kon lê

  AUTHOR
Arisa Janse van Rensburg
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Vurige rooikop in Carmen onder die sterre

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: