Kom lag saam legende Lizz Meiring by Innibos

Met Ander Woorde is ‘n versameling sketse uit haar eie pen wat die gehoor gaan laat lag en huil.

Meiring vertel in die stuk ook grepe uit haar eie lewe en loopbaan – die lastige ongemaklikhede van kunstenaar wees en die triomfantelike ontsnapping van kreatiwiteit. Vir Meiring is die opvoering van hierdie stuk in Mbombela ekstra spesiaal aangesien sy dit as een van die mooiste plekke in  Suid-Afrika beskou.

“Die plaaslike mense is warm, vriendelik, interessant en kreatief. Voeg nog ‘n fabelagtige Innibos-fees by en jy het elke jaar ‘n magiese ervaring,” sê sy.

Die tydsduur is 60 minute en daar word aanbeveel dat kinders onder 14 jaar liefs by die huis gelos moet word. Die toneelstuk vind 28 en 29 Junie om 14:00 by Laerskool Bergland plaas en kaartjies kos R132 per persoon.

Kom geniet hierdie produksie saam met ‘n legende op die verhoog.

  AUTHOR
Lowvelder

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Pen in my Hand to welcome Ruda Landman at Innibos

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: