Acacia Kleuterskool reis om die wêreld

MBOMBELA – Om in een dag van Afrika na onder meer Italië, Meksiko, Brasilië, Asië en Australië te reis, klink miskien na ‘n onmoontlike onderneming.
Maar verlede week by Acacia Preprimêre Skool het dié reis reg rondom die wêreld ‘n werklikhied geword toe leerders ‘n voorsmakie van die lande of kontinente kon kry. Stalletjies met Rice Krispies-koekies wat soos sushi lyk en ander lekkernye soos ystervarkies, noedels en pizza was aan die orde van die dag. Dit was nie net ‘n heerlike bederfgeleentheid nie, maar het ook opvoedkundige waarde vir die kleinspan ingehou.


Yvette le Roux Malan, skoolhoof van Acacia sê dat dae soos dié hand aan hand loop met die Montessori opvoedkundige stelsel wat die skool gebruik, wat behels dat alle leerlinge se leerstyle en vermoëns geakkomodeer word.


“Die fokus word geplaas op individuele aandag vir elke kind, en om hulle deur individuele ervaringe, soos in dié geval die stempel van paspoorte en ander lande se kos te eet en volgens ‘n tema aan te trek, te leer,” het Le Roux Malan verduidelik.


Sy sê dat Acacia verlede week so omskep is, dat leerlinge nie net iets geleer het nie, maar ontdek het hoe om te leer deur ‘n praktiese benadering wat hulle ervaring opbou en verbreed. “Die leerders het ‘n baie meer fisiese omgewing, en maak baie gebruik van apparate om hulle te leer eerder as werkkaarte. Die leerling wat ouditief, visueel, kinesteties, takties ensovoorts die beste leer, sal baat by elke apparaat,” sê sy.

Lees ook: Hope pret by jaarlikse kaskardag

Spelers sak op Primary se velde toe

  AUTHOR
Stefan de Villiers
Editor

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Belowende atlete ook nou NHS se mooistes

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: