Nuwe leiers neem die leisels

Voor: Brandon van Zyl, Blessing Maisane, Ilanza van den Berg, Sihle Shiba (agter) Kayla de Almeida, Gaby Mansfield, Aziza Yiyawia, Adriaan van Jaarsveld, Karlien Pienaar, Aliza Vermaas en Chylé Swanepoel.

MBOMBELA – Hoërskool Bergvlam se nuwe hoofleiers en komiteevoorsitters is Maandag aan die leerlinge bekendgemaak.

Hoof, Deon Visser het die leerlinge gelukgewens na hulle deur adjunkhoof Jacques Krüger aangekondig is.
Die Vlamdraeroorhandiging het ook plaasgevind, waartydens die 2018-bestuurskomitee die vlam aan die 2019-bestuurskomitee oorhandig het.

Lees ook: Vlammies gaan bos in NKW

Ilanza van den Berg en Blessing Maisane is as die presidente aangewys. Sihle Shiba en Brandon van Zyl is die adjunkpresidente. Adriaan van Jaarsveld is die tesourier en Karlien Pienaar die sekretaresse.

Die voorsitters van die komitees is Aziza Yiyawia (akademie), Kayla de Almeida (bemarking), Gaby Mansfield (kultuur), Chylè Swanepoel (sosiaal) en Aliza Vermaas (sport).

Dit was voorwaar ‘n trotse Vlammie-oomblik en die skool het die nuwe leiers alle sterkte toegewens met hulle verantwoordelikhede.

  AUTHOR
Lowvelder

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Vlammies gaan bos in NKW

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: