Lekker atletiek-aksie by Interhoër!

Die jaarlikse Laeveldse interhoër vind vandag weer plaas by Hoërskool Bergvlam in Nelspruit.

Laevelder laai deur die loop van die dag al die aksie-foto’s, toeskouers en leerlinge in die ‘galleries’-afdeling hier.

 

 

Ons digitale span was ook gister by die Interlaer – sien al die foto’s en videos hier: Groot gees by Interlaer

 

 

 

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Toerspan se liefde vir atletiek spruit voort