Innibos Nuus

‘n Potjie gholf ‘n móét by Innibos

Dit was omtrent ‘n gerek en gestrek voor die afslaan van die jaarlikse Innibos-gholfdag wat Vrydag op Nelspruit Gholfbaan plaasgevind het. ‘n Veld van 192 spelers het dou voor dag die feesterrein vir ‘n potjie gholf verruil.

Nuwe sangsensasie laat feesgangers sprakeloos

Refentse was in ‘n Afrikaanse laerskool, Unitaspark en daar het hy die moedertaal leer praat. Sy ouers kan glad nie Afrikaans praat nie en het Afrikaanse liedjies vir hom gespeel toe hy klein was.

Sonja en haar honnepêl voorsien die apies met hope pret en plesier

Die bekende Afrikaanse pêrelvrou Sonja Heroldt, en haar honnepêl Tjokker, het geen bekendstelling in die Laeveld nodig nie. Hierdie kindermusiekproduksie, Sonja en Tjokker, het talle kleintjies by Apies Innibos in verwondering gelaat. Maar eers het die maats nuuskierig geloer na wanneer die straatbrak sy opwagting gaan maak, terwyl sy ounooi die jongspan lekker laat saamsing…

Hier staan hy weer, die Zoeloe voor ons deur

Dozi was maar die afgelope paar jaar stil. Hy het ‘n sogenaamde sabbatsjaar gevat waar hy sy eie venue, Back to the Roots, op sy plaas naby Hartebeespoortdam oopgemaak het en ook dié ruskans gebruik het om te gim en te skilder.

‘n Dosyn is te veel as jy herhaal

“Helaas is dit omdat hulle nie van beter weet nie of geensins tussen vrot, gemiddeld of uitmuntend kan onderskei nie…”
Top

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: