Minibos-Makietie

Kom Skud Jou Biscuit soos ‘n Loslappie, en wie weet, miskien kan jy as die Laeveld se Rooi Rok Bokkie daar wegstap!

Datum: 19 Mei 2017
Tyd: 18:00 tot laat
Plek: Hoërskool Bergvlam
Prys: Gratis, Braaikompetisie: R500 per inskrywing

Vir meer inligting, kontak Alison Linde van Innibos per e-pos by [email protected] of skakel 013 741 5294. Inskryfgeld is R500.

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Innibos-Vrydae is hier