Interhoër 2017 Program

Banner
Rob-Banner
HOME Menu
Galleries Foto
Nuus News

Parkering

Ouers en publiek

• Uit Shebaweg draai regs in Neethlingstraat.

• Betaal toegang by sporthek of toon voorafgekoopte kaartjie.

• Parkering op sportgronde teen R20 per voertuig.

Busse

• Uit Shebaweg draai regs in André Hollman straat.

• Draai links in Paul Daviesstraat en draai regs in Walker Woodstraat.

• Draai links by die aangewysde hek.

• Parkeer op aangewese plekke.

• Busse parkeer op B-Rugbyveld.

• Om 16:00 kan busse weer gereed maak om leerders op te laai

Oplaai en aflaai van leerlingtoeskouers en atlete

• Uit Shebaweg draai regs in Walker Woodstraat.

• Aflaai/oplaai sone is tussen beamptehek en bus hek.

Program

05:00   Hekke open vir leerders en publiek

06:00   Atlete tree agter die noodhulpsentrum aan

06:20   Atlete-optog

06:30   Dirigente opkoms en tema-lied

07:30   Opening en verwelkoming

07:50   Atletiekprogram begin

13:00   Loting van dirigente ruiling – Mica Rugbyhuis

16:30   Prysuitdeling

Klik hier onder vir die terrein kaart, parkering kaart, paweljoen uitleg en program. 

Click below to download the site plan, parking plan, pavilion layout and full program. 

Parkering-small
seating-small
Terrain plan-small
201990 (In order)

Hartelike dank aan die borge wat Interhoër 2017 moontlik maak:

barb abattoirs
hiteck
makro
neopack
picknpay
total signs
superspar crossing
Biaton Paving
joanita Badenhorst
mediclinic
pam golding
rheico projects
woolworths
debonairs
LVM
mr veg
PG instalations
spar
electro
nkomazi-online-ad
Top